Margins
Margins
Sign in
Margins
Subscribe to our newsletter
548 Market St PMB 65688, San Francisco California 94104-5401 USA
hello@margins.app
·
+1 (650) 223-5283
Privacy Policy
·
Terms of Use
© 2026 Paratext Inc. All rights reserved
Autobiografie
Autobiografie
Series · 3 books · 2001-2017
By
Elsa Joubert
Books in series
#1
'n Wonderlike Geweld
2001
Die eerste volume van die outobiografie van Elsa Joubert, een van die mees gerekende skrywers in Afrikaans. Die outobiografie dek die eerste 25 jaar van Joubert se lewe, haar grootwordjare in die Paarl, haar skooljare, studentejare aan die universiteite van Stellenbosch en Kaapstad, eerste onderwysposte en haar slyping in die joernalistiek. Dit is ’n outobiografie wat met verstommende detail ’n beeld bied van ’n bepaalde era in die land se geskiedenis, maar ook van die wording van ’n skrywer. Joubert deins nie terug van omstrede kwessies nie, en onder meer kom haar betrokkenheid by die Ossewabrandwag aan bod. Maar die vernaamste beeld is die van ‘n skrywer wat as kind reeds die drang na woorde ervaar, wat in die onstuimige tyd na die Tweede Wêreldoorlog te midde van klomp invloede haar onafhanklike stem as skrywer probeer vind.
#2
Reisiger
2009
Die tweede deel van Elsa Joubert se outobiografiese tweeluik is ’n lewensverhaal wat soos ’n roman lees. Dit begin waar sy as vyf-en-twintigjarige haar eerste alleenreis aanpak, ’n tog wat haar deur Afrika na Europa neem en die begin vorm van haar lotsgebondenheid met hierdie kontinent, dié “
boeiende, donker, onbekende ding
” wat haar haar lewe lank getrek het. Reisiger gee ’n eerlike kyk op die lewe van Elsa Joubert en werp lig op die onuitwisbare ervarings wat aanleiding daartoe gegee het dat sy is wat sy is en daarom geskryf soos sy geskryf het. Altyd het sy die leë kolle van haar lesers se begrip probeer invul deur hulle bewus te maak van ontkende mense se toestande en bestaansituasies, al sou dit vreemd, ontstellend, ongelooflik wees. Maar altyd met net een doel voor oë: om mos op klipharte te laat groei.
#3
Cul-de-sac
2017
Celebrated author Elsa Joubert has been a traveller to foreign places all her life. With this memoir, completed in her 95th year, she explores the continent of old age. It is a searing, honest account of ageing, as she settles into a cosmopolitan Cape Town retirement home along with the Englishman across the passage, her Dutch friend Jo Struik, and the support of StomJapie. It also tells of the force of returning memories; of her sister's early death, rivalry with her brother, family holidays in Strand, and the delights of a garden. Interspersing acute insights with dark humour, this book is wise, courageous and deeply moving.
Author
Elsa Joubert
Author · 8 books