
Die geheime bestanddeel in Petra Pienk se piesangbrood
2008
First Published
4.60
Average Rating
64
Number of Pages
Petra Pienk het 'n briljante plan ... 'n Plan om skatryk te word! Sy gaan piesangbrood verkoop! Maar dis nie sommer gewone piesangbrood nie - Petra voeg 'n geheime bestanddeel by. Sommer gou is Petra se piesangbrood opslmal se lippe. Die burgemeester se vrou is dol daaroor. Die koerant skryf 'n voorbladstorie daaroor. En iemand is desperaat om uit te vind wat die geheime bestanddeel is ... (flapteks)
Avg Rating
4.60
Number of Ratings
10
5 STARS
60%
4 STARS
40%
3 STARS
0%
2 STARS
0%
1 STARS
0%
goodreads
Author

Fanie Viljoen
Author · 9 books
Fanie Viljoen is a well-known Afrikaans author, living in Bloemfontein, South Africa. A full-time writer, illustrator, and artist, Fanie has written numerous short stories, radio plays, and books for children and teenagers. Three of these books have won awards for youth literature - the Sanlam Prize for Youth Literature, the ATKV-woordveertjies ('word feathers') and the M.E.R. prize for youth literature.