Margins
Margins
Sign in
Margins
Subscribe to our newsletter
548 Market St PMB 65688, San Francisco California 94104-5401 USA
hello@margins.app
·
+1 (650) 223-5283
Privacy Policy
·
Terms of Use
© 2026 Paratext Inc. All rights reserved
'n Kas vol monsters
'n Kas vol monsters
Series · 5 books · 2013
By
Jaco Jacobs
Books in series
#1
Die Groen Hand
2013
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Daar is iets vreemd aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Vincent iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?
#2
Vampierfoto's
2013
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Vincent se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Vincent en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto’s van ’n vampier te neem ... kan ’n pyn in die nek wees!
#3
Hollywood-mummie
2013
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monster.
#5
Die perfekte monster
2013
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters en een van die monsters het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om ’n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir ’n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!
#6
Kinderspeletjies
2013
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Al die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir die oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou wees...?
Author
Jaco Jacobs
Author · 29 books