
S.J. Naudé is the author of The Alphabet of Birds, a prize-winning collection of short stories published in Afrikaans, English and Dutch. He studied law at the University of Pretoria as well as at Cambridge and Columbia. He also holds a master’s degree in creative writing. He is a past winner of the University of Johannesburg Debut Prize and the Jan Rabie Rapport Prize, and was awarded the Jan Rabie and Marjorie Wallace Writing Scholarship for 2014. His work has appeared in Granta and journals in the United States, the Netherlands, and Italy. Having worked in New York and London for many years, he currently lives in Johannesburg. S.J. Naudé is die skrywer van Alfabet van die voëls, wenner van die Universiteit van Johannesburg-debuut en die Jan Rabie Rapport-prys. Hy het in die regte aan die Universiteit van Pretoria en aan Cambridge en Columbia studeer en verwerf ’n meestersgraad in kreatiewe skryfkuns aan die Universiteit van Stellenbosch. Alfabet van die voëls verskyn ook in Nederlands en Engels. Die Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs vir 2014 is aan hom toegeken en sy werk is gepubliseer in Granta en tydskrifte in die vsa, Nederland en Italië. Na jare in New York en Londen, woon hy tans in Johannesburg.