Margins
Margins
Sign in
Margins
Subscribe to our newsletter
548 Market St PMB 65688, San Francisco California 94104-5401 USA
hello@margins.app
·
+1 (650) 223-5283
Privacy Policy
·
Terms of Use
© 2026 Paratext Inc. All rights reserved
Spooksoeker
Spooksoeker
Series · 1 book · 2019
By
François Bloemhof
Books in series
#1
Spooksoeker
2019
Wie's dan bang vir 'n spook? “Glo jy nie in spoke nie? Nou maar goed, dis reg so. Maak nie saak nie. Hulle glo in jóú.” Warno Alberts is 'n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook 'n paar spoke wat hóm dophou ... Hierdie boek is fiksie wat spoke en raaisels insluit. Ander soortgelyke plaaslike titels is deur dieselfde outeur in samestellings opgeneem: 13 Spookstories en Nog 13 spookstories.
Author
François Bloemhof
Author · 13 books