
Net sewe dae. Dis al wat nodig is om die wêreld tot stilstand te ruk. 'n Week gelede was Jake nog 'n doodgewone sewentienjarige. Nou is hy een van die enigste oorlewendes in 'n verwoeste stad. Daarom vat hy die pad op soek na sy pa. Maar ná die uitbreking van die virus is die wêreld 'n vreemde, skrikwekkende plek. (rugteks)