
Sny hulle in sterre uit
2025
First Published
4.75
Average Rating
160
Number of Pages
'n Aardbewing op ´n Vrystaatse myndorp laat 'n skoolgebou ineenstort en keer drie tieners onder die puin vas. Terwyl hulle suurstof en hulle hoop al minder word, beleef die leser die angswekkende situasie saam met hulle. Die vasgekeerde kinders ervaar engtevrees en angs vir die naderende dood, en opflikkerings van verbete hoop en selfs humor, totdat ´n reddingspan hulle dae later eers uitgrawe. Maar een van hulle oorleef dit nie . . .
Avg Rating
4.75
Number of Ratings
16
5 STARS
81%
4 STARS
13%
3 STARS
6%
2 STARS
0%
1 STARS
0%
goodreads
Author

Fanie Viljoen
Author · 10 books
Fanie Viljoen is a well-known Afrikaans author, living in Bloemfontein, South Africa. A full-time writer, illustrator, and artist, Fanie has written numerous short stories, radio plays, and books for children and teenagers. Three of these books have won awards for youth literature - the Sanlam Prize for Youth Literature, the ATKV-woordveertjies ('word feathers') and the M.E.R. prize for youth literature.